Skuifpasser

'n Skuifpasser

'n Skuifpasser word gebruik om die binne- en buitelyne van pype te meet. Dit kan ook gebruik word om die diepte van gate te bepaal. Die ander bekende en korrekte naam daarvan is die noniuspasser.

Ook digitale skuifpassers is vandag beskikbaar, en hulle is baie makliker om te gebruik as die tradisionele passers.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search